Focus on growing your business

Belangrike Datums

BTW opgawes
Laaste werksdag van elke maand

LBS opgawes
Op die laaste werksdag, voor die 7de van elke maand

Voorlopige belasting opgawes
28 Feb & 31 Aug

Nie voorlopige belasting betalers se belasting opgawes
November

Voorlopige belasting betalers se belasting opgawes
Januarie

Trust belasting opgawes
Januarie

Maatskappy en Beslote korporasies belasting opgawes
Februarie

Welkom by DRG Rekenmeesters


Ons is rekenmeesters wat verskeie dienste lewer aan die klein en medium besigheidsektor in veral die Wes, Noord, Oos en Suid Kaap.

Ons beskik oor toegewyde personeel om aan almal se behoeftes te voorsien.

Ons is trots daarop dat ons kan se dat geen besigheid of individu te klein of te groot is vir ons nie.

Ons agtergrond en kliënte


DRG Rekenmeesters is gestig in 1986 en het kantore in Bellville en Durbanville wat kliënte bedien in Wes-, Oos-, Suid en Noord Kaap.

Elke tak het sy eie kliënte basis met onderlinge samewerking as genote, waardeur volgehoue dienste aan alle kliënte verseker word

Ons kliënte bestaan uit n wye verskeidenheid van Medium-en kleinsake, vennootskap en individuele besighede wat versprei is oor die hele land, maar hoofsaaklik in die Wes, Noord, Oos en Suid Kaap gesetel is.