Skip to main content Skip to search

Ons Agtergrond

Ons agtergrond en kliënte

DRG Rekenmeesters is gestig in 1986 en het kantore in Bellville en Durbanville wat kliënte bedien in Wes-, Oos-, Suid en Noord Kaap.

Elke tak het sy eie kliënte basis met onderlinge samewerking as genote, waardeur volgehoue dienste aan alle kliënte verseker word

Ons kliënte bestaan uit n wye verskeidenheid van Medium-en kleinsake, vennootskap en individuele besighede wat versprei is oor die hele land, maar hoofsaaklik in die Wes, Noord, Oos en Suid Kaap gesetel is.