Skip to main content Skip to search

Welkom by DRG Rekenmeesters

Ons is rekenmeesters wat verskeie dienste lewer aan die klein en medium besigheidsektor in veral die Wes, Noord, Oos en Suid Kaap.

Ons beskik oor toegewyde personeel om aan almal se behoeftes te voorsien.

Ons is trots daarop dat ons kan se dat geen besigheid of individu te klein of te groot is vir ons nie.

Volledige Dienste

Rekenkundige Dienste

  • Teboekstelling van rekenkundige transaksies
  • Opstel van maandelikse bestuur state
  • Opstel van jaarlikse finansiële state
  • Opstel van kontantvloeistate
  • Byhou en indien van alle statutere dokumente
  • Maandelikse besoek aan kliënte waar verlang

Maandelikse Dienste

  • Versamel van inligting vir berekening en indien van BTW, LBS, VOH en WVF
  • Bestuur state indien verlang
  • Byhou van finansiële inligting
  • Besoek aan klient indien nodig
  • Berekening van Lone en Salarisse

Rekenkundige beampte en onafhanklike verslagdoening

  • Geregistreerde rekenkundige beampte vir Beslote Korporasies, Trusts en Maatskappye
  • Rekenmeesters vir vennootskappe
  • Rekenmeesters vir individue (eenmansaak)
  • Onafhanklike verslagdoening t.o.v. sommige maatskappye volgens die 2008 maatskappywet

Statutêre Dienste

  • Wysigings op beslote korporasies / maatskappye
  • Stig van maatskappye
  • Indien van jaarfooie van maatskappye en beslote korporasies by CIPC
  • Registrasies en indien van Vergoedingskommissaris opgawes en werkloosheid versekering
  • Uitreiking van BEEE Sertifikate van klein en medium besighede

Belasting

  • Berekening en oorbetaling van BTW, LBS, WVF, VOH en voorlopige belasting
  • Voltooi en indien van belastingopgawes vir Beslote Korporasies, maatskappye sowel as individue
  • Alle belasting registrasies en administrasies
  • Hantering van SARS oudits
  • Aansoek van belasting sertifikaat

Payroll

  • Maandelikse payroll
  • Rekonsiliasie van LBS, WVF en VOH oorbetalings en uitreik van IRP5 en IT3(a) sertifikate

NUUTSTE NUUS VAN FACEBOOK